Adrenalien-AJ
Die wandelende gevaarteken. Lees die veiligheidsreëls… ná die avontuur.
Is jy die avonturier wat ja sê voordat hy weet waarvoor ? Die luukse vakansieganger wat nie sonder Wi-Fi en ’n sagte bed kan funksioneer nie? Die kultuurkenner wat elke gids se werk oorneem? Of die partytjiedier wat binne vyf minute nuwe beste vriende maak?
Dis tyd om uit te vind watter Toerbroers-karakter jy werklik is. Beantwoord die vrae eerlik… ons gaan nie oordeel nie. Ons gaan net notas maak.
Die wandelende gevaarteken. Lees die veiligheidsreëls… ná die avontuur.
Die professionele vakansieganger. Vyf sterre of sy stuur die hotel ’n e-pos.
Die onbetaalde toergids. Sy weet alles, en jy gaan dit ook weet.
Die sosiale vlinder sonder ’n af-knoppie. Ken almal voor aandete.